Nampo Kaap!

🌾 Nampo Kaap! 🚜✨

Op 14 September het ons ons reis begin met ons eerste projek by Nampo Kaap! Ons het ‘n wonderlike tyd gehad om met mense van die bedryf te skakel en van die beste te leer. ‘n Groot dankie aan ons borge—@saai_org, @caseih_sa, en @zoetisbr —vir die moontlikheid om hierdie geleentheid te geniet! 🙌

Ons is opgewonde oor wat voorlê en kan nie wag om meer avontuurlike stories met julle te deel nie! 🌱💚
Scroll to Top