Nampo Kaap!

🌾 Nampo Kaap! 🚜✨

Op 14 September het ons ons reis afgeskop met ons eerste projek by Nampo Kaap! Ons het ‘n ongelooflike tyd gehad om met professionele persone in die industrie kontak te maak en van die beste te leer. ‘n Groot dankie aan ons borge— @saai_org , @caseih_sa , en @zoetisbr —vir die moontlikheid van hierdie geleentheid!

🙌 Ons is opgewonde oor wat kom en kan nie wag om nog avonture met julle almal te deel nie! 🌱💚
Scroll to Top